Deovanthe Kennels

Deovanthe Kennels Breeding of yorkies. Teacups, and Pockets.

Vee en haar babatjies. 2dae oud vandag. Piepklein...my kleinstes tot dusver.
26/02/2016

Vee en haar babatjies. 2dae oud vandag. Piepklein...my kleinstes tot dusver.

Jessy, nog een van my meisiekinders wat nou in Alberton bly.
17/02/2016

Jessy, nog een van my meisiekinders wat nou in Alberton bly.

Skye, nog een van my meisiekinders wat nou in Kemptonpark bly.
17/02/2016

Skye, nog een van my meisiekinders wat nou in Kemptonpark bly.

Gaby en Vee wat nou baie binnekort moet kraam.
17/02/2016

Gaby en Vee wat nou baie binnekort moet kraam.

Boetie, die koning!
17/02/2016

Boetie, die koning!

Buffy, my ander teel reuntjie.
17/02/2016

Buffy, my ander teel reuntjie.

Mamma Gina en pappa Bulle.
17/02/2016

Mamma Gina en pappa Bulle.

My splinternuwe kroos. 2dae oud vandag. Hulle is my 1ste Morkies.
17/02/2016

My splinternuwe kroos. 2dae oud vandag. Hulle is my 1ste Morkies.

Babatjie Gina, een van my meisiekinders wat nou in Ellisras by haar nuwe mamma en pappa bly.
17/02/2016

Babatjie Gina, een van my meisiekinders wat nou in Ellisras by haar nuwe mamma en pappa bly.

10/02/2016

Hi Almal, baie baie besig tans met die nuwe babas wat op pad is.Ek het babas beskikbaar vanaf einde Maart. Die yorkie babas is almal teacups. Dan is my eerste Morkies ook op pad en beskikbaar teen middel na einde April. Vir die wat graag wil sien hoe hulle lyk, google gerus onder Morkies. Hulle is pragtig. Inbox my of gee my `n luitjie indien enige iemand belangstel.Aanvraag baie groot. Ek sal van tyd tot tyd foto`s plaas soos hulle grootword. Mooi dag vir almal ###

22/06/2015

Hi Almal, so het boetie nou weer skade gedoen en drie van sy meisies is swanger. Vee, Gaby en Prissy. Nie dat ek omgee nie,want ek sien so uit na die babas!! Ek verwag die eerste bondeltjies so middel na einde Julie toe en die res kort daarna. Sal julle op hoogte hou en foto`s opsit soos hulle vorder. Hulle sal of teacups of pockets wees.Geniet julle dag en baie liefde ###

19/03/2015

Sien fotos onder posts to page. Nog nuut in hierdie foto share episodes...sal nog regkom. Ek is ook op face book onder Thea van Sandwyk. Mooi dag almal.

Address

Evander

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Deovanthe Kennels posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category