21/12/2017
Jong Pitbull Reun Vermis geraak by Bosveld Sentra Omgewing. Asb mense sy eienaar soek hom & met jul hulp vra ons om die boodskap te share met soveel mense wat jul kan! Hy sal reageer op die naam 'TYSON'. Kontant Beloning! Kontak of whats app ons met enige inligting asb 🐾