Preller Walk Vetshop

Preller Walk Vetshop Quality, affordable products for your pet. You will receive expert advice and friendly service.

Anelize van Biljon het haar Pomeranian Anika gebring om 'n nuwe Rogz harnas en leiband te kry.  Anika is geskatte 4 jaar...
04/09/2026

Anelize van Biljon het haar Pomeranian Anika gebring om 'n nuwe Rogz harnas en leiband te kry. Anika is geskatte 4 jaar oud en is ongeveer 'n jaar gelede by Huistoe Animal Welfare-Bloemfontein aangeneem en in diรฉ beste huis beland! Te dierbaar hoe sy in 'n lap inkopiesak klim om gemaklik deur haar ma rondgedra te word๐Ÿฉท

Baie geluk aan Pauli Visagie se Wire Hair Terrier, Gracie met haar 2de verjaarsdag.๐ŸฉทAl was haar verjaarsdag Vrydag, hou ...
31/08/2026

Baie geluk aan Pauli Visagie se Wire Hair Terrier, Gracie met haar 2de verjaarsdag.๐Ÿฉท
Al was haar verjaarsdag Vrydag, hou sy en haar
hondemaats in dagsorg vandag lekker pawtytjie.๐Ÿง๐Ÿง๐ŸŽ‚

Miniatuur Worshond Annie was maande gelede laas as baba in die vetshop.  Die petite sjokolade kleinding het weer 'n slag...
27/08/2026

Miniatuur Worshond Annie was maande gelede laas as baba in die vetshop. Die petite sjokolade kleinding het weer 'n slag saam met ma Annelize Visagie kom kuier. Sy het sommer 'n mooi pienk Rogz halsbandjie gekry en VetsBrands Small - Medium Puppy kos.
Annie is tans 9 maande oud.

Uiteindelik het liewe, mooie Zhyla saam met  Elaine en Mynhardt Venter kom kuier  Die vriendelike hondekind is 'n 1 jaar...
26/08/2026

Uiteindelik het liewe, mooie Zhyla saam met Elaine en Mynhardt Venter kom kuier Die vriendelike hondekind is 'n 1 jaar en 3mnde oue Staffy x American Bully. Sy is met 'n nuwe Rogz harnas bederf

21/08/2026
Leah en Shannon met dierbare prins-in-die-huis Pug George.  Aangesien hy gereeld in die veld stap, het sy ma Leanne Wind...
20/08/2026

Leah en Shannon met dierbare prins-in-die-huis Pug George. Aangesien hy gereeld in die veld stap, het sy ma Leanne Windsor vir hom Simparica kom koop sodat hy beskerm is teen oa bosluise.
George het ook 'n besondere ideale stertjie met nรณg 'n ekstra krul!
George eet VetsBrands Small/Medium Puppy.

19/08/2026

GELUKSTREKKING WENNER! โญ๏ธ๐Ÿ’š๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ

Baie geluk, Leandri Van Rooyen

Skakel 051 436 0661 om te reel om jou prys te kom afhaal.

Andre van den Bergh
VetsBrands Pty Ltd

Lucky draw now closed.Remember to enter your champion! Dog/s photos with anything Springbok  eg  toy/clothes/bandana/cap...
12/08/2026

Lucky draw now closed.

Remember to enter your champion!

Dog/s photos with anything Springbok eg toy/clothes/bandana/cap/green and gold blanket etc.
Please submit photo under original lucky draw post.

๐Ÿˆ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿˆ GELUKSTREKKING! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿˆ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ
BOKKE IS DIE BESTE โ€“ TROTS SUID-AFRIKAANS๐Ÿ†๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ!

๐ŸพK9 FLAF DE BEK vra vir julle foto-inskrywings! ๐Ÿพ๐Ÿ“ธ

๐Ÿ’› HOE OM IN TE SKRYF:
๐Ÿ’š Like & Follow Preller Walk Vetshop se Facebook-bladsy.

๐Ÿ’› Plaas โ€™n foto wat wys dat jou hond(e) โ€™n Springbok-ondersteuner is in die COMMENTS onder hierdie plasing.

๐Ÿ’š Meer as een inskrywing per gesin word aanvaar! ๐Ÿถ

๐Ÿ“… INSKRYWINGSPERIODE:
9 Augustus 2026 โ€“ 17 Augustus 2026

๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ Alle foto-inskrywings sal in aanmerking kom, en die wenner sal deur middel van โ€™n gelukstrekking aangewys word gedurende die week nรก sluiting.

๐Ÿ† Die wenner sal op ons Facebook-bladsy aangekondig word
VetsBrands
Cuthbertโ€™s

Martine, Mika en Luan Heymans, het met mooie Pomeranian,  Sprinkles,  kom kuier. 2 Maande oue  Sprinkles is 'n regte kle...
12/08/2026

Martine, Mika en Luan Heymans, het met mooie Pomeranian, Sprinkles, kom kuier. 2 Maande oue Sprinkles is 'n regte klein model wie vol selfvertroue vir die fotos poseer. Te dierbaar!๐Ÿฉท.
Sy eet Royal Canin se Mini Puppy kos.

WE ARE OPEN TODAY!10am until 1pm
10/08/2026

WE ARE OPEN TODAY!
10am until 1pm

Address

C/O Louw Wepener & Genl. Hertzog Str
Dan Pienaar
9310

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 14:00
Sunday 10:00 - 13:00

Telephone

+27514360661

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Preller Walk Vetshop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Preller Walk Vetshop:

Shortcuts

Share

Category