Fish river cottages

Fish river cottages neat affordable accomodation Cradock pet friendly

30/10/2019

Kersfees om die draai ons het nog hier en daar plekke oop in Desember en die diere kinders net so welkom

28/08/2018

Ons het nog plekke oop vir die komende naweek lente dag gelukkig word dit darem lekker warm weer bespreek gerus

16/08/2018

Baie dankie aan al ons gereelde gaste wat ons so mooi ondersteun ons welkom al ons toekomstige gaste ook dis ysig koud hier in Cradock mooi dag vir almal

02/01/2018

Baie dankie aan al ons gaste wat ons ondersteun het verlede jaar voorspoedige nuwe jaar en hoop om weer so suksesvolle jaar te he en almal welkom te laat voel gaan n besige jaar he kan nie wag nie

01/12/2017

we still have space left from the 2 Desember for the lions rally all is welcome 😎

10/08/2017

EN die 10 en 11 Augustus

10/08/2017

Ons het nog een selfsorg eenheid en een privaatkamer oop vir die 4 en 5 Augustus

02/03/2017

Ons het nog 2 plekke oop vir die 3 Maart as iemand nog n plekkie soek vir die atletiek

13/02/2017

Dankie Heer vir die goeie reen wat ons die naweek gekry het tuin lyk pragtig en rustug dankie aan ons gereelde gaste wat ons so getrou ondersteun

05/02/2017

Na n welverdiende wegbreek vir n week is ons weer terug by ons huis tuin lyk pragtig lekker reen gehad sien uit om ons gaste te verwelkom en dankie aan almal wat ons so getrou ondersteun

17/01/2017

Heerlike reen gehad hier in Cradock die tuin lyk pragtig ons het nog n plekkie oop vir die Marlow week

Address

Ireland Road 2
Cradock
5880

Telephone

0836547335

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fish river cottages posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Fish river cottages:

Share