Cederberg Vet

Cederberg Vet Dierehospitaal in Clanwilliam/Veterinary Hospital in Clanwilliam

Domino kan loop vanoggend. Hy sukkel nog om sy tong te gebruik. Maar ma Monica is besig om te handvoer. Ons is baie trot...
11/04/2026

Domino kan loop vanoggend. Hy sukkel nog om sy tong te gebruik. Maar ma Monica is besig om te handvoer.
Ons is baie trots op jou Domino!

Baie geluk Kim Wilson jy is reg, dit is 'n blaassteen wat ons uit Lola se blasie gehaal het!
10/04/2026

Baie geluk Kim Wilson jy is reg, dit is 'n blaassteen wat ons uit Lola se blasie gehaal het!

09/04/2026
Ross en Sebastiaan is reg vir die Kerstyd!
19/12/2025

Ross en Sebastiaan is reg vir die Kerstyd!

Just a reminder of our hours this month.Please phone 061 788 0982 for emergencies during after hours.
16/12/2025

Just a reminder of our hours this month.
Please phone 061 788 0982 for emergencies during after hours.

15/12/2025

Baie geluk aan ons wenners van die Ultra pet kompetisie.
Se Borgo sal persoonlik die kos oorhandig.
Susanna Mezza die 20kg
Renier Baard die 8kg
Elbe Kotze die 4kg ultracat
Claire Adams die 2kg ultracat

Address

4 Voortrekker
Clanwilliam
8135

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:30
Tuesday 08:00 - 17:30
Wednesday 08:00 - 17:30
Thursday 08:00 - 17:30
Friday 08:00 - 17:30
Saturday 09:00 - 00:00

Telephone

+27230075811

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cederberg Vet posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Cederberg Vet:

Share

Category