15/06/2026
๐พ Skoolvakansie = 27 Junie - 19 July
Kan jy glo die skoolvakansie is amper hier? ๐
As jy 'n wegbreek beplan, maak seker jou 4 voet familielede se vakansie is ook bespreek! ๐ถโค๏ธ
By The OLD DOG kennels Klerksdorp raak plekke vinnig vol gedurende vakansietye, so moenie wag tot die laaste minuut om jou troeteldier se verblyf te bespreek nie.
๐พ Veilig en sekuriteit eerste
๐พ Baie liefde en aandag
๐พ Gerieflike verblyf
๐พ Gelukkige troeteldiere, gelukkige eienaars
๐
Bespreek nou om teleurstelling te voorkom.
๐ 084 704 2469
Jou vakansie begin met die gemoedsrus dat jou troeteldiere in goeie hande is. ๐พ๐ก
Mariette Hugo Kobie Swanepoel Altasha Janse van Rensburg Lecil Van Heerden Colleen Kilian Christa Van der Vyver Tsholo Tbt Annelie Meiring Chiree Jacobs Johan Lloyd Wouter Roxanne Lubbe Adele Pieterse