Sondeo Yorkies

Sondeo Yorkies In love with the most adorable, charming little canin breed in the world! .. small actually means REALLY BIG!

My naam is Alexander en ek is Jamie se boetie. Ek is n sag geaarde Yorkie seuntjie wat net liefde soek. Ek sal baie hart...
13/01/2019

My naam is Alexander en ek is Jamie se boetie. Ek is n sag geaarde Yorkie seuntjie wat net liefde soek. Ek sal baie harte breek met my pragtige persoonlikheid. Ek is ook pp soek ma my nuwe tuiste.

Hierdie seuntjie Yorkie  se naam is Jamie. Hy is nou beskikbaar om te verkoop. Hy is nege weke oud. Hy is n vriendelike ...
13/01/2019

Hierdie seuntjie Yorkie
se naam is Jamie. Hy is nou
beskikbaar om te verkoop. Hy is nege weke oud. Hy is n vriendelike spelerige oulike hondjie en sal by enige huishouding kan aanpas. Vir meer besonderhede, inbox
my.

Klein Mollie en Amadeus is reg aangetrek vir hierdie koue weer met hulle snazzy jassies! Hulle mamma Lizelle, is so lief...
18/08/2018

Klein Mollie en Amadeus is reg aangetrek vir hierdie koue weer met hulle snazzy jassies! Hulle mamma Lizelle, is so lief vir haar twee kindertjies. Hulle het vet pret gehad met hierdie “photo shoot “!!!!

Cloe my teelreuntjie.
02/04/2018

Cloe my teelreuntjie.

Bella.
02/04/2018

Bella.

Hier is klein Ruben. Hy is nou agt wele oud en gereed om na sy nuwe huis te gaan. Hy sal maar klein wees en 2.5kg weeg a...
02/04/2018

Hier is klein Ruben. Hy is nou agt wele oud en gereed om na sy nuwe huis te gaan. Hy sal maar klein wees en 2.5kg weeg as hy groot is. Sy mamma is Bella en sy pappa is Cloe. Hy het nog nie n nuwe huis nie, en soek nog vir sy nuwe mamma en pappa.Hy is n baie slim, liefdevolle en vriendelike hondjie wat baie daarvan hou om op die huismense se skoot te sit.

17/01/2018
Oscar is die oulikste seuntjie hondjie. Hy weeg 3.2kg. So tevrede by ma Martie en die maatjie.
18/12/2017

Oscar is die oulikste seuntjie hondjie. Hy weeg 3.2kg. So tevrede by ma Martie en die maatjie.

Hierdie hondjie se naam is Zoey en sy is baie Gelukkig by haar mamma Christelle. Sy is ou drie maande oud. Sy is Chani e...
19/11/2017

Hierdie hondjie se naam is Zoey en sy is baie Gelukkig by haar mamma Christelle. Sy is ou drie maande oud. Sy is Chani en Oscar se baba.Is sy nie te dierbaar nie?

Address

Carolina
1185

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sondeo Yorkies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category