08/05/2026
Hi almal lyk my ons gaan winter 'n bietjie vroer hê die jaar so ons het Goeie nuus Melandri Grooming Parlour het die mooiste Winter reeks ingekry .Dis die mooiste jassies wat jy nerens anders sal kan kry as by Melandri nie Daar is Size xSmall ,Small ,Meduim en Large en x Large en 2xLarge,3 x Large kom Besoek by Melandri Grooming Parlour en moet dit nie misloop nie.
Sien julle binnekort 😁🐱🐶☔❤️
5 De Bron Centre oorkant Engen Garage en langs Joeys vleis winkel
068 147 3507
En by ons Uitzicht tak
Shop 9 Uitzicht acne of Vatican &Sicily
Uitzicht centre at Spar and next to Uitzicht vet
067 724 0242