09/10/2026
🚨 DIE TENTE GAAN OP! 🚨
Dit kan net een ding beteken, MARKTYD IS AMPER HIER.
Die uitstallers maak gereed en ons is besig om alles gereed te kry vir jou.
Begin solank jou inkopielysie maak, roep jou vriende en familie bymekaar en kry daardie inkopiesakke reg, want jy wil hierdie een nie misloop nie.
Die aftelling is aan! ⏰
21 Oktober - 07 November 2026