Zodiac Dierekliniek

Call Directions Website Contact the business

Zodiac Dierekliniek Your one stop Veterinary Practice The practice is owned by Dr GS Scheepers who works alongside Dr M Cilliers.

Zodiac Dierekliniek is a veterinary clinic, attending to all types of animals including game and is located in Brits, North-West Province, South Africa. Being a very mixed practice, these vets enjoy the privilege of treating a wide variety of patients, from leopards, rhinos and lions to birds, lizards and snakes. Along with the rigors of everyday work within the practice they frequently have the opportunity to go on call-outs to the many production and wildlife farms located around the small town of Brits. With a fully stocked pet shop, a well-equipped practice and the multitude of patients that come in daily, the practice is always teeming and the Doctors barely get a moments rest during the day. However, when the sun sets, they get to enjoy the satisfying knowledge that their work has helped save many lives and restore hope to the troubled minds of loving owners.

21/10/2026

Vanaand op Kyknet is Toerbroers se nuutste episode 21h30. Ongelooflike lekker episode met Zodiac Dierekliniek se Dr Gerhardus Scheepers op die Swa-Zulu Kampus

GELUKKIGE NASIONALE BAASDAG!Dr. Gerhardus Scheepers (AKA Dr. G, 007VET)Vandag vier ons nie net ’n baas nie, maar ’n beso...
16/10/2026

GELUKKIGE NASIONALE BAASDAG!

Dr. Gerhardus Scheepers (AKA Dr. G, 007VET)

Vandag vier ons nie net ’n baas nie, maar ’n besonderse mens met ’n hart vir diere en mense.

Dankie vir dr se onbaatsugtige toewyding, liefde en passie waarmee dr elke dag by Zodiac Dierekliniek dien. Dankie vir die omgee-hande, die deernisvolle hart en die verskil wat dr nie net in die lewens van diere en hul eienaars maak nie, maar ook in die breΓ«r gemeenskap.

Dr G se harde werk en bereidwilligheid om altyd ’n ekstra myl te stap, word opreg waardeer.

’n Fantastiese veearts, ’n besondere baas en ’n ware aanwins vir ons gemeenskap!

Mag dr vandag weet hoe groot dr se waarde is en hoeveel dr raakgesien en waardeer word.

Baie dankie vir alles wat Dr G doen! 🐾

Met waardering en dankbaarheid,
Zodiac Dierekliniek Personeel

Tyd om te Borsel!  Nie seker watter borsel of sjampoo om te gebruik nie...?  Ons kan jou help.
17/08/2026

Tyd om te Borsel!
Nie seker watter borsel of sjampoo om te gebruik nie...? Ons kan jou help.

07/08/2026

Neem asb kennis dat die praktyk Saterdag oggend (8 Aug) toe is en die middag eers 17:00 sal open. Jammer vir ongerief

Please note the practice will be closed tomorrow morning and will open the afternoon at 17:00. Sorry for inconvenience.

Bederfie vir vierpoot kind saam Optimizor Premium 20kg sakke***terwyl vorraad hou***
22/07/2026

Bederfie vir vierpoot kind saam Optimizor Premium 20kg sakke
***terwyl vorraad hou***

16/07/2026
Optimizor volwasse hondekos terug in voorraad
11/07/2026

Optimizor volwasse hondekos terug in voorraad

Produkte vir menslike gebruik is ook beskikbaar by prakty.
11/06/2026

Produkte vir menslike gebruik is ook beskikbaar by prakty.

05/06/2026
20/05/2026

Neem asseblief kennis dat Zodiac Dierekliniek
GESLUIT sal wees die naweek

Saterdag 23 Mei & Sondag 24 Mei

Ons vra om verskoning vir enige ongerief.

Vir noodgevalle kontak asseblief:
πŸ“ž Brits Dierekliniek – 012 252 1265
πŸ“ž Motsumi Dierekliniek – 012 252 6204

Please note that Zodiac Animal Clinic
will be CLOSED this weekend

Saturday 23 May & Sunday 24 May

We apologize for any inconvenience.

For emergencies please contact:
πŸ“ž Brits Animal Clinic – 012 252 1265
πŸ“ž Motsumi Animal Clinic – 012 252 6204

Address

31 Carel De Wet Street
Brits
0250

Opening Hours

Monday 07:30 - 18:00
Tuesday 07:30 - 18:00
Wednesday 07:30 - 18:00
Thursday 07:30 - 18:00
Friday 07:30 - 18:00
Saturday 08:00 - 13:00
17:00 - 18:30
Sunday 10:00 - 11:30

Telephone

+27122521266

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Zodiac Dierekliniek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Zodiac Dierekliniek:

Share

Category