Paws of Love

Paws of Love Paws of Lov is a project that reaches out to the animals and people in the community that are in need

🐾 DRINGENDE HULP BENODIG – PAWS OF LOVE 🐾Liewe vriende en ondersteuners,Ons benodig dringend hulp met dierekos. Vandag i...
11/06/2026

🐾 DRINGENDE HULP BENODIG – PAWS OF LOVE 🐾
Liewe vriende en ondersteuners,
Ons benodig dringend hulp met dierekos. Vandag is die laaste dag waarvoor ons genoeg kos het, en ons rekening by Petsmart Brits is weer baie hoog.
By Paws of Love versorg ons daagliks ongeveer 100 honde en 25 katte. Gedurende die wintermaande eet die diere meer om warm en gesond te bly, wat ons kosuitgawes aansienlik verhoog.
Enige bydrae, groot of klein, sal 'n groot verskil maak. U kan:
🐶 'n Finansiële bydrae maak sodat ons kos by Petsmart Brits kan aankoop; of
🐱 Self dierekos by Petsmart Brits koop en dit daar vir ons aflaai.
Ons is opreg dankbaar vir elke persoon wat ons help om die diere gevoed en versorg te hou.
Bankbesonderhede:
PAWS OF LOVE
Capitec Business Current Account
Rekeningnommer: 105 184 6200
Tak Kode: 450105
Verwysing: Kos
📱 Bewys van betaling kan gestuur word aan:
Annalene Grundlingh
082 389 3374
❤️ Dankie aan elkeen wat reeds ondersteun en aan elkeen wat kan help. Sonder julle sou ons nie hierdie werk kon doen nie.
Saam maak ons 'n verskil in die lewens van weerlose diere. 🐾❤️

09/06/2026

Lexi is gister geopereer vir die melk klier gewas en ook die piometra. was maar groot operasies...maar sy doen goed en kan vannaand huis toe gaan. Cobus het vir haar 'n teddie en lekker warm kombersie gevat vir die aand in veearts sodat sy nie alleen moet voel nie. sy is gelukkig om iemand soos Cobus te he by wie sy gaan bly...hy bederf haar met alles wat lekker en goed is. sy het van dag 1 af sy hart gesteel (maar glo my sy het myne en vele ander mense sin ook gesteel)... daardie gesiggie van haar is kosbaar. ons benodig steeds fondse vir haar veearts rekening. as enigeen vir ons kan help met 'n bydrae sal dit baie waardeer word en sal dit ons in staat stel om ander diere soos Lexi te kan help. baie dankie vir elke bydrae, share, navraag en boodskappie tov Lexi.

Brits Dierekliniek
FNB, Cheque,
Rek no. 62275363077,
Tak 260146
Verw 22866 Lexi
of
PAWS OF LOVE
Capitec Business Current acc
Rek no 105 184 6200
Tak kode 450105
Verw Lexi

Bewys v betaling kan gestuur word aan Annalene Grundlingh 082 389 3374

08/06/2026
08/06/2026

REST IN PEACE

💔🐾 SILENT TEARS 🐾💔

Shh... listen, don't you hear?

I'm crying, but they are silent tears.
I'm crying on the inside so you can't see
all the pain running through me.

I cry for you.
I cry for me.
I cry for the times I can't.

So if you listen closely,
you may hear my silent tears...

Today we rescued this precious girl from Tigane. She was suffering from a horrific prolapse and had almost bled to death before we arrived.

Despite the pain, despite the suffering, despite being so close to losing her life, she is still fighting.

And so are we.

We refuse to give up on her. She deserves every chance to heal, every chance to know kindness, and every chance to live.

But we cannot do it alone.

🙏 We urgently need sponsors to help cover her veterinary treatment and ongoing care. Every donation, no matter how small, will help us give her the fighting chance she deserves.

Matlosana Animal Shelter
FNB Cheque Account: 62620437691
Branch Code: 240538
Ref: Help

Please help us show her that not all humans are cruel.

🧡 Matlosana/Stilfontein Animal Shelter
The little shelter with the BIG heart.Website: [Matlosana/Stilfontein Animal Shelter](https://stilfonteinanimalshelter.co.za/?utm_source=chatgpt.com)

07/06/2026

Uiteindelik is sy veilig en kan sy mediese hulp kry vir die groot melk klier gewas en die piometra (baarmoeder infeksie) 3 dae gespook om haar gevang te kry op die gwarrie, vol gate, skrape en verskeie dorings agv die rondkruip in die doring bosse....maar alles die moeite werd. dq aan Karin, Tiaan wat my gehelp het om haar te vang. dq aan Cobus en al die ander wat haar elke dag kos, water en liefde gegee het. ons gaan nou hulp nodig he met fondse vir haar operasies. dit gaan ongeveer R2 500 wees. as enigeen wil en kan 'n bydrae maak kan jul betaal in:
PAWS OF LOVE
Capitec Business Current acc
Rek no 105 184 6200
Tak kode 450105
Verw Lexi
of
Brits Dierekliniek
FNB, Cheque,
Rek no. 62275363077,
Tak 260146
Verw 22866 Lexi
baie dq aan almal wat ons altyd bystaan en help.
Bewys v betaling kan gestuur word aan Annalene Grundlingh 082 389 3374

04/06/2026

Is daar nog persone wat 'n sak hondekos kan skenk vir Paws of Love . Daar is 'n groot behoefte om vir 80 honde te versorg. Whatsup my dan reel ek om dit op te tel. 079 984 7411 Asseblief & Dankie

29/05/2026

1 Maart 2024 het 'n snouted Cobra vir Rex gepik. vir oomblike was dit "touch and go" Rex het in die veearts hok net gele en ruk. getjank omdat hy wil opstaan maar nie kon nie...die volgende dag was my gemoed swaar want ek het die slegste verwag...maar toe ek die volgende oggend by die veearts kom staan Rex al blaffend in die hok, want hy wil huis toe gaan...nie baie lank daarma toe is Rex heel lam in sy agterlyf maar na sy behandeling toe loop en speel hy weer met sy houtblokkie asof hy nog nooit iets makeer het nie. in verlede jaar toe word hy gediagniseer met nierskade maar weereens het Rex huis toe gegaan en goed gevorder. Rex het so 2 weke terug begin siekerig word, begin gewig verloor en was nie so ywerig om met sy houtblokkie te speel soos altyd nie. ongeag al die behandeling en al sy eienaars se liefde en moeite om hom gesond te kry, moes ons die hartseer waarheid in die gesig staar....Rex se tyd is min.... dag 1 toe hy by die veearts kom het hy nog sy stert geswaai en was hy so happy as wat daai siek verswakte lyfie kon wees. vandag moes ons afskeid neem en hom groet. op die ouderdom van 11 plus jaar het Rex sy Engel vlerke gekry...lekker speel met die houtblokkies aan die anderkant. RIP Liefste Rex. vir ewig, vir altyd in ons harte.

Address

Brits

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Paws of Love posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Paws of Love:

Share