17/05/2026
🚨Important Warning:🚨
This Sub Antarctic Fur seal was seen on the Struisbaai Beach.
Do not approach stranded seals or any other stranded animals.
📲Call us immediately– we have a trained, vaccinated inspector on standby to respond safely.
Your safety, and the safety of our community, depends on respecting these guidelines.
Please spread this message: protecting wildlife should never come at the cost of human lives.
Contact us on 082 898 0787 if you encounter a stranded animal.
Together, we can protect both people and wildlife by acting responsibly
________________________________________
🚨Belangrike Waarskuwing: 🚨
Hierdie Sub Antarctic Fur Rob was gesien op Struisbaai strand.
Moet asseblief nie gestrandde robbe of enige ander gestrandde diere nader nie.
📲Kontak AACL. onmiddellik – ons het ñ opgeleide inspekteur wat ingeënt is wat gereed staan om veilig te reageer.
Die veiligheid van jouself, en van ons gemeenskap, hang af van die nakoming van hierdie riglyne.
Versprei asseblief hierdie boodskap: die beskerming van diere moet nie ten koste van menselewens kom nie.
Kontak ons op 082 898 0787 indien jy ’n gestrandde dier teëkom.
Saam kan ons beide mense en diere beskerm deur verantwoordelik op te tree.