15/10/2026
Die weer is verskriklik snaaks maar ons waardeer as dit koeler is en ook hondekinders kry nie te warm nie. Gelukkig het ons warm water om hulle lekker te pamperlang sodat hulle lekker warm kry terwyl hulle mooi gemaak word.
Dankie vir elke klient se ondersteuning en kontak ons gerus by 082 787 8699 om afspraak te maak.