13/10/2026
๐๐ฒ๐ป ๐ธ๐น๐ฒ๐ถ๐ป ๐๐ฟ๐ฒ๐ฒ๐๐ท๐ถ๐ฒ ๐๐ถ๐ฟ ๐ฅ๐ฎ๐บ๐๐ฒ๐บ, ๐ฒ๐ฒ๐ป ๐ฟ๐ฒ๐๐๐ฒ ๐๐ฝ๐ฟ๐ผ๐ป๐ด ๐๐ถ๐ฟ ๐๐ณ๐ฟ๐ถ๐ธ๐ฎ!
Ramsem het vandag geskiedenis gemaak toe ๐๐บ๐ฝ๐ถ๐ผ ๐ก๐ถ๐ด๐ฒ๐ฟ๐ถ๐ฎ๐ป ๐๐๐ฎ๐ฟ๐ณ๐ด๐ผ๐ฎ๐๐ vir die heel eerste keer met ๐ด๐ฒ๐๐ฒ๐ธ๐๐๐ฒ ๐๐ฒ๐บ๐ฒ๐ป geรฏnsemineer is. Dis 'n eerste vir Afrika.
Die 10 ooitjies en rammetjie behoort aan ๐๐๐น๐ฑ๐ผ ๐ฒ๐ป ๐๐ฒ๐ฒ-๐ ๐ฎ๐ฟ๐ถ๐ฒฬ ๐ฆ๐๐ฎ๐ฟ๐ van Glen/Maselspoort.
Die Swarts het hul harte op diรฉ ras verloor nadat hulle twee van die bokkies in 2021 aangeskaf het. Die aanvanklike idee was om hulle as troeteldiere aan te hou en die melk vir eie gebruik aan te wend. Namate hulle meer vertroud geraak het met die unieke eienskappe van die ras, het hulle fokus egter verskuif. Die Swarts beywer hulle nou daarvoor om diรฉ bokke as 'n erkende ras in Suid-Afrika te vestig en verder te ontwikkel.
Ons wens vir Guldo en Lee-Mariรฉ net die beste toe - dis opwindend en 'n voorreg om die pad saam met julle te stap!๐