13/10/2026
Die twee oulike Toy Poms, Lilly en Levi, is vandag bederf by Styling Paws. 🐶✨
En natuurlik steel ons klein Chica al hoe meer harte! ❤️ Haar sosialiserings proses verloop so mooi, en dit is wonderlik om te sien hoe sy elke dag nuwe maatjies leer ken.
Lilly en Levy se geselskap het vir groot vermaak gesorg, met ekstra stertswaai, nuuskierige neusies en baie oulike oomblikke! 🐾💕
Dit is soveel pret om te sien hoe klein Chica deel word van die Styling Paws-familie. Ek sien uit na al die mooi herinneringe en avonture wat nog voorlê! 🌸🐶