06/05/2026
n Klein update van ons lyfies 🤍
Daar is min dinge wat my hart so vol maak soos al die fotos, videos en updates wat ons ontvang ✨
Om te sien hoe mooi elkeen groei, aanpas en deel raak van hul nuwe families beteken vir ons baie.
Van die Kaap, KZN, PTA, tot die Vrystaat - ons babas is oral versprei en so geliefd 🐾
Ons sien ook uit na nog klein voetjies wat in Julie kom!
Groete,
ZMS