Zanie's Miniature Schnauzers

  • Home
  • Zanie's Miniature Schnauzers

Zanie's Miniature Schnauzers Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Zanie's Miniature Schnauzers, Dog Breeder, .

n Klein update van ons lyfies 🤍Daar is min dinge wat my hart so vol maak soos al die fotos, videos en updates wat ons on...
06/05/2026

n Klein update van ons lyfies 🤍

Daar is min dinge wat my hart so vol maak soos al die fotos, videos en updates wat ons ontvang ✨

Om te sien hoe mooi elkeen groei, aanpas en deel raak van hul nuwe families beteken vir ons baie.

Van die Kaap, KZN, PTA, tot die Vrystaat - ons babas is oral versprei en so geliefd 🐾

Ons sien ook uit na nog klein voetjies wat in Julie kom!

Groete,
ZMS

Ons harte loop oor van dankbaarheidRoxy & Bella se pragtige babas het uiteindelik gearriveer na ’n lang wagtyd.In totaal...
08/01/2026

Ons harte loop oor van dankbaarheid

Roxy & Bella se pragtige babas het uiteindelik gearriveer na ’n lang wagtyd.

In totaal is daar 17 bondeltjies liefde:
🩷 10 🩷
💚 7 💚

Elke liewe baba het reeds ’n goeie, liefdevolle huis gekry waarvoor ons ongelooflik dankbaar is.

Van ons babas gaan ver – reg oor die Kaap,KZN&JHB se wêreld – terwyl ander sommer hier naby gaan bly

Ons voel werklik geseënd met n huis wat vol is
Liefde,
Zanie💫

Our hearts are full as we prepare to welcome new arrivals very soon 💚🤍🩷Where little paws leave big footprintsLots of lov...
03/01/2026

Our hearts are full as we prepare to welcome new arrivals very soon 💚🤍🩷
Where little paws leave big footprints

Lots of love,
Zanie & the Schnauzies 🐾

Kyk net vir Ben – een van ons schnauzies wat sy beste lewe leef!💙🐾Ons is so opgewonde oor die nuwe nesies wat binnekort ...
30/10/2025

Kyk net vir Ben – een van ons schnauzies wat sy beste lewe leef!💙

🐾Ons is so opgewonde oor die nuwe nesies wat binnekort gaan arriveer in Desember.

As jy belangstel om op hoogte te bly van die lyfies, kan jy jou naam vir ons deurgee!😉

📍Bethlehem/Pretoria/Bloemfontein &
Kaap (Vlieg opsie beskikbaar)

The elves aren't the only ones working overtime this Christmas! 🎅 Our hearts(and home) will be a little fuller this Dece...
28/10/2025

The elves aren't the only ones working overtime this Christmas! 🎅 Our hearts(and home)
will be a little fuller this December 🐾

If you've been waiting, pop us a private message, and we'll make sure you're part of the excitement!🩷💚

☎️ 071 182 6719

3 van ons 5 schnauzies het vandag ’n splinternuwe haarstyl gekry! 🐶 Uniek en pragtig op hulle eie manier. My hart se pun...
08/10/2025

3 van ons 5 schnauzies het vandag ’n splinternuwe haarstyl gekry! 🐶
Uniek en pragtig op hulle eie manier.

My hart se punt💕

Remi, een van ons babas, het sy eerste haarsny gehad – kyk net hoe mooi lyk die seuntjie nou! 🥰
13/09/2025

Remi, een van ons babas, het sy eerste haarsny gehad – kyk net hoe mooi lyk die seuntjie nou! 🥰

🤎🤎🤎𝐒 𝐪 𝐮 𝐢 𝐧 𝐤 𝐚🤎🤎🤎🤎🤎                              🤎🤎🤎                                        🤎
29/07/2025

🤎🤎🤎𝐒 𝐪 𝐮 𝐢 𝐧 𝐤 𝐚🤎🤎🤎
🤎🤎 🤎🤎
🤎 🤎

💚💚💚𝐁 𝐚 𝐬 𝐣 𝐚 𝐧💚💚💚💚💚                           💚💚💚                                     💚
29/07/2025

💚💚💚𝐁 𝐚 𝐬 𝐣 𝐚 𝐧💚💚💚
💚💚 💚💚
💚 💚

Address


Telephone

+27711826719

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Zanie's Miniature Schnauzers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

  • Want your business to be the top-listed Pet Store/pet Service?

Share