Marinda Viljoen Van den Berg

Marinda Viljoen Van den Berg Doggy hotel: beautiful rooms where your pets can stay while you go on holiday. Groomer on the fa

2022 hotel hondjies vir Des vakansie opgepas.
06/01/2023

2022 hotel hondjies vir Des vakansie opgepas.

17/04/2019

As jou kind se kamer vol "soft toys" lê waarmee hul nie meer speel nie. Kan jul dit asb vir ons rescue hondjies skenk asb. Kontak Marinda 082 772 5573

Nog n kamertjie klaar💞
17/04/2019

Nog n kamertjie klaar💞

Honde hotel kamertjies.  Weer bietjie mooi gemaak.  Ons honde hotel befonds op die oomblik so +- 40 rescue hondjies.  Ka...
17/04/2019

Honde hotel kamertjies. Weer bietjie mooi gemaak. Ons honde hotel befonds op die oomblik so +- 40 rescue hondjies. Kamers beskikbaar reg deur die jaar. Elke naweek en vakansie.

Dozer ook vandag na sy nuwe familie toe.  Hy het die mees amazingste familie gekry.  ❤❤
17/02/2019

Dozer ook vandag na sy nuwe familie toe. Hy het die mees amazingste familie gekry. ❤❤

Pepper het n awesome huis gekry baie dankie❤
17/02/2019

Pepper het n awesome huis gekry baie dankie❤

Dringend op soek na n huis vir hierdie 2 dogtertjies.  So 7 maande oud.  Hulle nog tans in Hendrina.  Indien iemand vir ...
12/12/2018

Dringend op soek na n huis vir hierdie 2 dogtertjies. So 7 maande oud. Hulle nog tans in Hendrina. Indien iemand vir hul n nuwe liefdevolle huis kan gee. Kontak my asb by 082 772 5573

Al ons vakansie hondjies
04/07/2017

Al ons vakansie hondjies

Sophie en Jamie.  Kuier te lekker.  Mal oor die plaas.
27/11/2016

Sophie en Jamie. Kuier te lekker. Mal oor die plaas.

Ons eerste hotel gaste vir die vakansie.   Dozer se hart is baie seer mis my familie baie.  My kombers verskeur en nou l...
27/11/2016

Ons eerste hotel gaste vir die vakansie. Dozer se hart is baie seer mis my familie baie. My kombers verskeur en nou lê ek maar op hom😢

03/10/2016
Duimpie daizy en killer saam ons oppad honde hotel toe vir die naweek.  Ons het hulle gaan oplaai.
03/10/2016

Duimpie daizy en killer saam ons oppad honde hotel toe vir die naweek. Ons het hulle gaan oplaai.

Address

Middelkraal Boerdery ADB2
Bethal
2310

Telephone

+27827725573

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Marinda Viljoen Van den Berg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category