Keurbos Boerdery

Keurbos Boerdery Stud Simbra breeder in the Eastern Cape

Uiteindelik na vele baklei staan die dam van Steeldams.en pomp ons water in As julle ooit van die firma gebruik wil.maak...
28/09/2024

Uiteindelik na vele baklei staan die dam van Steeldams.en pomp ons water in
As julle ooit van die firma gebruik wil.maak het julle baie geduld nodig om die produk te ontvang

25/09/2024

Goeie dag mede boere het julle al enigsins besigheid met Steel dams (Fish River irrig*tion) gedoen ek ondervind erge probleme met CJ Gilmer tel 082 811 4392 van PE
Ek het al geruime tyd betaal vir my dam kontak die mens voortdurend om die instalassie te kom doen maar hy is aanmekaar gesit van n klomp voorskonings en vandag reis hy vanaf PE na my plaas aan n afstand wat normaalweg 2 en n half uur neem al 5 ure so net nog n storie van hom
Ek waarsku julle net voortydig soos verneem van ander boere wat ook g*t gelek het en na 6mnde hul dam gekry het dat dit n goeie produk is maar dat die mense wat die installasie moet doen glad nie die boer se belange op die hart dra
Kontak my gerus indien jul meer insae wil hê

N Bulletjie vir Keurbos Boerdery Baie geluk Janus en Elze hoop hy gaan in julle spore volg
02/04/2023

N Bulletjie vir Keurbos Boerdery
Baie geluk Janus en Elze hoop hy gaan in julle spore volg

21/02/2022
Keurbos boerdery verwelkom Rosendal RT1819C in die kudde
15/09/2021

Keurbos boerdery verwelkom Rosendal RT1819C in die kudde

Vandag 25 jaar later kyk oz terug en is oz dankbaar vir wat ons bereik het en leef ons droom voort saam met Janus Elze e...
31/08/2021

Vandag 25 jaar later kyk oz terug en is oz dankbaar vir wat ons bereik het en leef ons droom voort saam met Janus Elze en Nadia

Op 1 September 1996 het 3 staatsamptenare Fonnie en Octavie Naude en Johan Nel en 2 kinders hul gemaksone verlaat en uit...
31/08/2021

Op 1 September 1996 het 3 staatsamptenare Fonnie en Octavie Naude en Johan Nel en 2 kinders hul gemaksone verlaat en uitdaging van boerdery aan gepak

Die drippersisteem werk baie goed dankie Janus Naude vir al jou harde werk saterdae
08/06/2021

Die drippersisteem werk baie goed dankie Janus Naude vir al jou harde werk saterdae

Gelukkige werkers
02/06/2021

Gelukkige werkers

Die maan oor Shawpark vanaand prentjie mooi
26/05/2021

Die maan oor Shawpark vanaand prentjie mooi

18/05/2021

🧐 Dankie vir die punt om Facebook te besny... Werk!! Ek het' n hele nuwe profiel. Ek sien posts van mense wat ek nie meer gesien het nie. Facebook se nuwe algoritme kies dieselfde mense - omstreeks 25-wie sal jou plasings sien. Hou jou vinger op enige plek in hierdie pos en klik op ′′ copy ". Gaan na jou bladsy waar dit sê ′′ what ' s on your mind ". Tik jou vinger oral in die leë veld. Klik plak. Dit gaan die stelsel besny.
Hallo nuwe en ou vriende! Hallo hallo
Laat val ' n enkele hallo, dankie!
SÊ ASSEBLIEF HALLO AS JY HIERDIE SIEN.

Oz gee droogte hulp aan n paar kalwers  in oz tuin
18/05/2021

Oz gee droogte hulp aan n paar kalwers in oz tuin

Address

Bathurst
6166

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

0836511280

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Keurbos Boerdery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Keurbos Boerdery:

Share