Malmesbury toutrek klub

Malmesbury toutrek klub Tug of war for young and old. Ages from 5 upwards. We have both juniors(5-13) (14-18years) and seniors 17 years and up.

04/09/2026

✨ Mic'd up trekker✨
Season 1 Episode 1..

Ons Mic'd op trekkers vir die aand was :
Lisa Munnik
Ra-eesah Allie.

En dankie Donna May vir die amazing intro💥.

En n baie groot dankie aan SPRINGS REBOUND STUDIO MALMESBURY
Vir n lekker harde oefening en n lekker vibe 😉🔥.

Helderberg prestige 2026.'but as for you, be strong and do not give up, for your work you will be rewarded'             ...
30/08/2026

Helderberg prestige 2026.

'but as for you, be strong and do not give up, for your work you will be rewarded'

- 2 Chronicles 15:7

Sien julle in Hartenbos 😉🇿🇦

Helderberg Sa's 17de - 18de Julie.Well done aan ons trekkers aan die suksesvolle naweek.Dit is hoe goed geloop het.480kg...
20/07/2026

Helderberg Sa's 17de - 18de Julie.

Well done aan ons trekkers aan die suksesvolle naweek.

Dit is hoe goed geloop het.

480kg Jeug dames u/18 - 3rd plek in premier afdeling 🥉.

500kg dames - 2de plek in presidents afdeling🥈.

500kg dames u/23 - 4de plek in premier afdeling.

560kg mans - 1ste plek in presidents afdeling🥇.

En dan was daar paar van ons trekkers wat vir ander klubs ook getrek het.

560kg mix - 2de plek in presidents afdeling in Brakkenjan truie🥈.

600kg man's u/23 - 2de plek in presidents afdeling in brakkenjan truie🥈.

Michael het vir Wp se B span gaan trek, hy en sy span het n brons gevat in die premier afdeling 🥉

Simoné en Minx het vir Swellendam in die 540kg dames gewig getrek en hulle het n brons in die presidents afdeling gevat🥉.

En dan net n shout out aan ons eie emosionele span Terapeut Lisa Munnik vir al haar harde werk😌🙏.

18/04/2025
15/04/2025

Good day all. Due to the Easter weekend, practice will be on Tuesday (15/04/2025)and Wednesday(16/04/2025) this week @ 18:00

08/04/2025

Practice moved to Wednesday due to weather.

02/04/2025

Senior oefening Begin Dinsdag 8 April om 18:00 by Swartland Hoërskool.
Vir enige navrae kontak gerus vir Rentia @ 0605085144

Kaalvoete - Toutrek Seisoen 2024Heidelberg - 02/03/2024Wes - Kaap  KampioenskappeOns sluit die seisoen op 'n goeie noot ...
26/05/2024

Kaalvoete - Toutrek Seisoen 2024
Heidelberg - 02/03/2024
Wes - Kaap Kampioenskappe
Ons sluit die seisoen op 'n goeie noot af!
Baie dankie aan elke ouer en die bestuurspan vir ondersteuning

WP Kampioenskappe 2024Drosdy - WorcesterBaie geluk aan ons 360 span met julle brons medalje - Ons klub is trots op julle...
26/05/2024

WP Kampioenskappe 2024
Drosdy - Worcester
Baie geluk aan ons 360 span met julle brons medalje - Ons klub is trots op julle! Dankie aan die ouers en bestuurspan vir julle ondersteuning

WP Wynland Kampioenskappe 2024Drosdy - Worcester - 26/02/2024
26/05/2024

WP Wynland Kampioenskappe 2024
Drosdy - Worcester - 26/02/2024

Address

Van Riebeeck Park Stadium
Strand
7140

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Malmesbury toutrek klub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share