Shalom Equine

Shalom Equine 🐴 Horsemanship | Training | Quality Rope Tack💙 Helping horses and humans build better partnerships through understanding, feel, and communication.

Handcrafted rope tack designed for practicality, durability, and presentation. ✨🇿🇦 Perde en Plaas hier op die stukkie aarde van Welgevonden Stoffberg (S 25˚28’04.7” E 029˚51’56.6”). ’n Week waarin ek my kennis en ervaring deur my grootword jare graag wil deel met perdeliefhebbers. Baie spesiale elementêre weke waarin die klein dingetjies in die lewe weer waardeer en geniet wo

rd, want tog op die ou end is dit die klein dingetjies wat groot prentjies voltooi. In die week word die volgende aktiwiteite geniet; perdrylesse, lesings, swem in die dam (met en sonder die perde), as jong mense saam tyd spandeer by die voete van ons Skepper, kamp by die dam in ’n tent vir die week (aparte tente vir meisies en seuns sal opgeslaan word), kampvuur en Marshmallows braai... en nog avonture wat die Here deur plaaslewe vir ons skenk...

Address

Welgevonden
Stoffberg
1056

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Shalom Equine posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category