11/06/2026
Ek en my honde is gek oor Liebe hondekos.
Met elke etenstyd verorber hulle die kos teen 'n rekord tyd! Hulle lyk ook pragtig en gesond!
Ek is mal oor die prys en die waarde vir geld. Ook dat daar daar Aloe in is, is vir my 'n wonderlike byvoeging tot die hondekos.
Ek sal Liebe hondekos 100% aanbeveel
M. Strydom