Purfect Pet & House Sitting

Purfect Pet & House Sitting We do pet and house sitting.... We have good references.

18/01/2026

En my ander kat kind....Bennie....maar Bennie is 'n dogtertjie ....hulle was baie rustig en het saam Ouma geslaap....❤️🩷❤️

18/01/2026

En hier is Peanut.....my ander Stray kat kind...❤️💙❤️.

My volgende kinders is 2 Stray diere kinders ....maar ek kon hulle borsel, hulle het teen my kom skuur vir snacks...hier...
18/01/2026

My volgende kinders is 2 Stray diere kinders ....maar ek kon hulle borsel, hulle het teen my kom skuur vir snacks...hierdie is Snowy ❤️💙❤️

18/01/2026

Fiena wil net met haar speelgoed speel....een bondel liefde ouma.....❤️🩷❤️

18/01/2026

Was weer Finn en Fiena tyd.....Finn is bang vir mense....maar is ouma se alles....hy volg my orals waar ek gaan.....❤️🩵❤️

18/01/2026

En so word ouma geboelie vir snacks....Akela is baie slim ❤️🩷❤️

Frodo soek net liefde ouma....❤️💙❤️
18/01/2026

Frodo soek net liefde ouma....❤️💙❤️

18/01/2026

Ons wil gesels ouma 😂😂😂😂😂🥰

My kinders waarna ek gekyk het Desember...Akela en Frodo.. .ons vra vir snacks ouma....❤️💙🩷❤️
18/01/2026

My kinders waarna ek gekyk het Desember...Akela en Frodo.. .ons vra vir snacks ouma....❤️💙🩷❤️

En Joe my vere kind....❤️❤️❤️
23/08/2025

En Joe my vere kind....❤️❤️❤️

My andrr kinders waarna ek nou kyk. ..my 2 ou Manne...Inde en Hunter...2 rustige en pragtige diere kinders ....❤️💙💙❤️
23/08/2025

My andrr kinders waarna ek nou kyk. ..my 2 ou Manne...Inde en Hunter...2 rustige en pragtige diere kinders ....❤️💙💙❤️

En Bert beskerm sy ouma...wil net byt as iemand naby ouma kom....❤️💙❤️
23/08/2025

En Bert beskerm sy ouma...wil net byt as iemand naby ouma kom....❤️💙❤️

Address

Pretoria East

Telephone

+27798138516

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Purfect Pet & House Sitting posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category