10/04/2025
If you are riding the horse you love, you have already won♥️
🔥Elzar Senekal Skou 2025!
Ten spyte van die reen en die modder, het Elzar uitstekend gevaar! 🦾
So trots op die perde en almal!
Kon darem n paar klasse doen na die meeste uitgereen het.
🐴Kavalo Tryncke Anė
-Fries merrie aan hand=reserwe kampioen (6perde)
-Showtrotting=1ste
-Opperste 3gang kampioen=Top 4🦾 uit 21 perde , winner takes it all(alle rasse, saalperd, boerperd, vlaam, fries)
-Fries kampioen 3gang=reserwe kampioen (7perde)
🐴Kavalo Femke
-Showtrotting =3de
🐴Elzar Zeus
-3gang mans ruiter=4de
🐴Moonlight
-Plaasperd=5de (13perde)
-Western=1ste kampioen western
🐴Starlight
-30cm showjumping =1ste, haar 1ste showjumping ooit
-Plaasperd=4de (13perde)
-Western=2de
🐴Ambreez
-Western=3de
🐴Amour
-30cm showjumping =2de, haar 1ste showjumping ooit
En Natuurlik het Boeta sy 1ste skou gehad in die Leiriem klas, hys 3jaar oud, op sy groot favourite, Anétjie Bytjie♥️
Hy was die oukie met die meeste persoonlikheid op n perd😅
Baie trots op hom dat hy in sy tannie se voetspore volg♥️
Dankie almal vir n lekker skou! Was nat en ons het enkel diepte in modder getrap maar daar was never a dull moment nie😅♥️
En dankie my liefste vir jou ondersteuning en liefde vir my/ons passie! ♥️♥️
Nou is dit regmaak vir Parys se Friesperd Nationale Kampioenskappe einde Mei🦾.