Kalahari Dierekliniek

Kalahari Dierekliniek Plaaslike Veearts. Dr L de B**r
Angie Stanbridge
Tammy Esterhuise
(1)

07/09/2026
Maak gebruik van hierdie fantastiese geleentheid en staan ​​'n kans om 'n Bravecto of Simaparica bosluisvoorkomings pil ...
07/09/2026

Maak gebruik van hierdie fantastiese geleentheid en staan ​​'n kans om 'n Bravecto of Simaparica bosluisvoorkomings pil te wen wat by jou beste vriend se gewig pas.

Trekking sal die 15de Okt 2026 plaasvind.
Moet nie uit mis nie😃
Elke hond se naam sal in aanmerking kom vir die bosluisvoorkomings pil prys.

Hierdie aanbod sluit 5 in 1 entings vir puppies onder 12 weke en hondsdolheid/rabies vir honde oor 12 weke in. Ontwurming en bosluisvoorkoming is uitgesluit.
Volledige veearts ondersoek ingesluit!

20 % afslag op alle " dental " prosedures vir honde en katte, bv skoonmaak( descale and polish) en vrot/ seer tande verw...
31/08/2026

20 % afslag op alle " dental " prosedures vir honde en katte, bv skoonmaak( descale and polish) en vrot/ seer tande verwyder.
Geldig tot einde September.

Dieresalon toerusting te koop
07/08/2026

Dieresalon toerusting te koop

Ent, ent, entBeskerm teen wurms en bosluise
05/08/2026

Ent, ent, ent
Beskerm teen wurms en bosluise

01/08/2026

Belangrike kennisgewing!

As gevolg van verskeie omstandighede en veranderende behoeftes van die Kalahari Dierekliniek word die SALON werk ( maw alle roetine "grooming, skeer en was) met onmiddelike effek gestaak.

Tammy gaan nou voltyds vir Angie en Dr Lizanne de B**r in die Dierekliniek bystaan.

Ons behou alle spasie waar die salon bedryf was, en gaan dit nou aanwend vir extra hondehokspasie, veilige/aparte kathokke en isolasie fasiliteite vir aansteeklike siektes soos hondesiekte en katgriep pasiënte.

Alle mediese vel, oor en anaalklier kondisies sal deur die kliniek hanteer word.
Indien daar mediese redes is, sal spesifieke velareas geskeer en behandel word.

Erg gekoekte pelse/hare in honde en katte, kan onder sedasie per afspraak deur die veearts en assistente geskeer word.

Until the end of August 2026
20/07/2026

Until the end of August 2026

Address

Ou Meulsentrum, Voortrekker Straat
Kakamas
8870

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27544310057

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kalahari Dierekliniek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kalahari Dierekliniek:

Shortcuts

Share

Category