Alpha Dierekliniek en Veedienste

Alpha Dierekliniek en Veedienste Alpha Dierekliniek en Veedienste streef daarna om elke patient die beste mediese hulp te gee.

Ons passie strek verder as net troeteldiere en wil graag elke boer help om winsgewendheid in hulle veeboerdery te optimaliseer.

18/11/2025

Ons is baie dankbaar dat “Issabella” veilig by Alpha Dierekliniek is. Ons wil dankie sê aan elke persoon se omgee en besorgdheid

Sy is onder omstandighede okay. Sy is wel ondervoed en het bloedarmoede as gevolg van ‘n hoë bosluislading.
Sy het tot dusver bosluisbehandeling, ontwurming en BAIE kos en liefde ontvang.

Sodra sy in n beter toestand is, sal die soektog na haar nuwe huis begin

Indien enige iemand wil bydrae om die kostes van haar behandeling en versorging te dek, whatsapp ons asseblief (0825571661)
Geen bydrae is te klein nie 🙏🏻🐶

SY IS VEILIG BY ALPHA DIEREKLINIEK! AANDAG HEILBRON-PUBLIEKDaar is ‘n verwilderde, verhongerde, hawelose hond wat rondbe...
17/11/2025

SY IS VEILIG BY ALPHA DIEREKLINIEK!

AANDAG HEILBRON-PUBLIEK

Daar is ‘n verwilderde, verhongerde, hawelose hond wat rondbeweeg. Die Pitbull beweeg tussen die Vegkop- en Frankfortpad en is ook al naby die dam en ouetuis aangetref.
Verminder asb. jou spoed en wees op die uitkyk. Dr. Simoné Kruger is besig om ‘n plan te beraam om die hond te vang en te rehabilliteer.

Dr Simone is op verlof. Ons is steeds oop indien u enige winkelitems benodig.
10/09/2025

Dr Simone is op verlof. Ons is steeds oop indien u enige winkelitems benodig.

Dis Heerlike Lente, die Winter is verby!Ons het lekker specials op troeteldier entings die Lente!Kontak ons vir 'n afspr...
29/08/2025

Dis Heerlike Lente, die Winter is verby!
Ons het lekker specials op troeteldier entings die Lente!
Kontak ons vir 'n afspraak!

* Kleindier konsultasies en entings word op 'n afspraak basis gedoen
* Terwyl Voorraad hou

Sukkel jy met jou hond wat stink asem het? Ons kan help! Kom gerus in of kontak ons om n afspraak te maak!
30/07/2025

Sukkel jy met jou hond wat stink asem het? Ons kan help! Kom gerus in of kontak ons om n afspraak te maak!

Dr. S. Kruger sal ongelukkig nie die 26 - 27ste Julie 2025 beskikbaar wees vir konsultasie nie. Asb kontak Frankfort vir...
25/07/2025

Dr. S. Kruger sal ongelukkig nie die 26 - 27ste Julie 2025 beskikbaar wees vir konsultasie nie. Asb kontak Frankfort vir noodgevalle. Dankie.

Kom maak gerus 'n draai by Alpha Dierekliniek en Veedienste en kyk hoekom ons oor die algemeen die goedkoopste is met on...
17/07/2025

Kom maak gerus 'n draai by Alpha Dierekliniek en Veedienste en kyk hoekom ons oor die algemeen die goedkoopste is met ons troeteldier bederfies en speelgoed! As daar iets is waarvan jou troeteldier hou en ons het dit nie, kyk ons dat ons vir jou inbestel.

OPSKUD!!! Vandag is die sluitingsdatum vir enigiemand wat geinteresseerd sal wees in die ontvangs-persoon pos by Alpha D...
07/07/2025

OPSKUD!!! Vandag is die sluitingsdatum vir enigiemand wat geinteresseerd sal wees in die ontvangs-persoon pos by Alpha Dierekliniek. Stuur jou CV nou in as jy belangstel. Vereistes en epos adres is in ons vorige plasing.

As enigiemand weet van 'n dinamiese en bekwame kandidaat wat perfek sal wees om by ons span aan te sluit, asb deel hierd...
02/07/2025

As enigiemand weet van 'n dinamiese en bekwame kandidaat wat perfek sal wees om by ons span aan te sluit, asb deel hierdie vakante betrekking met hul. Opskud, die sluitingsdatum is die 7de Julie!!

GEVIND DANKIE!Vermis!! Wees asb op die uitkyk vir hierdie twee hondjies, indien jul iets gewaar, kontak/whatsapp asb Hei...
12/06/2025

GEVIND DANKIE!
Vermis!! Wees asb op die uitkyk vir hierdie twee hondjies, indien jul iets gewaar, kontak/whatsapp asb Heilbron Animal Health Clinic, die staatsveearts. Jul kan ons whatsapp vir hul nommer en ons sal dit vir jul aanstuur. Dankie!

Address

Alpha Dierekliniek & Veedienste, 64 Els Straat (Hoek Van Oranje En Els Straat)
Heilbron
9650

Opening Hours

Monday 07:30 - 05:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 08:30 - 11:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Alpha Dierekliniek en Veedienste posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category