The Dog Spa

Call Contact the business

The Dog Spa Mobile Dog Gooming Service

✂️Voor & Ná! ✂️Hierdie oulike woef was onder sy winterjas nogal erg gekoek. 😅Ons het hom 'n lekker kort knip gegee — nou...
08/09/2026

✂️Voor & Ná! ✂️

Hierdie oulike woef was onder sy winterjas nogal erg gekoek. 😅

Ons het hom 'n lekker kort knip gegee — nou is hy weer gemaklik, netjies en reg vir die nuwe seisoen! 🐶

Kyk net daardie verskil! 😍

Before and after of this cutie🥰Servicing Dana Bay to George📲0728940338
28/08/2026

Before and after of this cutie🥰

Servicing Dana Bay to George
📲0728940338

🐾 Voor & ná!Hierdie ou Peke was lekker gekoek onder sy winterjas. 😅Ons het hom 'n mooi winterknip gegee sodat hy weer ge...
04/08/2026

🐾 Voor & ná!

Hierdie ou Peke was lekker gekoek onder sy winterjas. 😅

Ons het hom 'n mooi winterknip gegee sodat hy weer gemaklik en netjies is.

Kyk net die verskil! 💛✂️

22/07/2026

❄️ Winter beteken nie jou hond hoef sy groom oor te slaan nie.

Hierdie "tweede hond" is eintlik net die pels wat afgekom het! 😲

Kyk gerus die video en sien hoekom gereelde grooming, selfs in die winter, so belangrik is. 🐾

🐾 Ons het julle hulp nodig! 💛As The Dog Spa al ooit vir jou en jou hondjie 'n glimlag gegee het, sal ons dit ongelooflik...
25/06/2026

🐾 Ons het julle hulp nodig! 💛

As The Dog Spa al ooit vir jou en jou hondjie 'n glimlag gegee het, sal ons dit ongelooflik waardeer as jy vir ons stem in Best of George. 🙌

🐶 Kategorie: Pets
➡️ Best Pet Grooming Parlour
➡️ The Dog Spa

Stem hier: https://www.bestofsouthafrica.co.za/george/

Baie dankie vir elke stem en vir julle ongelooflike ondersteuning. Dit beteken vir ons die wêreld! 🐾💛

Meet one of our beautiful regulars 🐾💛We groom this gorgeous girl every two weeks, and what a journey it has been!When we...
21/06/2026

Meet one of our beautiful regulars 🐾💛

We groom this gorgeous girl every two weeks, and what a journey it has been!

When we first met her, she was quite nervous and unsure about the grooming trailer. Today, she hops in all by herself with her tail wagging. 🥹✨

There's nothing more rewarding than earning a dog's trust and watching their confidence grow with every visit.

See you again in two weeks, beautiful girl! 🐾

Ontmoet een van ons gereelde VIP's 🐾Hierdie pragtige Airedale kry elke maand 'n besoek van ons om daardie kenmerkende vo...
31/05/2026

Ontmoet een van ons gereelde VIP's 🐾

Hierdie pragtige Airedale kry elke maand 'n besoek van ons om daardie kenmerkende voorkoms netjies, skoon en op sy beste te hou.

Sien jou volgende maand weer, prinses! 💛

21/05/2026

Listen to Lumi and get your doggy booked for a Spa day😁

📞 0728940338
📍 George to Dana Bay

15/05/2026

“Mamma het my afgelaai en sommer NET daar gelos…” 🥺🐾

Sal sy weer teruggaan?
Ja… maar net as mamma volgende keer saam bly 😂💛

Party hondjies is maar net bietjie meer emosioneel as ander — en ons verstaan dit heeltemal.
Dis hoekom ons elke groom so rustig, gemaklik en vol liefde as moontlik maak.

🎥 Hierdie video is net té oulik om nie te deel nie.

Cold weather?No problem… we’ve got your dog covered 🐾🐶 Warm water washes (gas geyser)🐶  Groomed right at your home in ou...
15/05/2026

Cold weather?
No problem… we’ve got your dog covered 🐾

🐶 Warm water washes (gas geyser)
🐶 Groomed right at your home in our mobile trailer
🐶 Straight from bath → into a warm, cozy bed

📲 072 894 0338
📍 Servicing George to Dana Bay

Address

George
6529

Telephone

+27728940338

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Dog Spa posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to The Dog Spa:

Shortcuts

Share

Category