Liefie lyfie worshonde

Call

Liefie lyfie worshonde Miniature dushounds

Ohhh maar jys mooi♡
06/09/2026

Ohhh maar jys mooi♡

🐾💕 LIEFIE LYFIE WIL VANDAG BABAFOTO’S SIEN! 💕🐾Ons wil vandag so bietjie terugdink aan al ons Liefie Lyfie-babas wat reed...
02/09/2026

🐾💕 LIEFIE LYFIE WIL VANDAG BABAFOTO’S SIEN! 💕🐾
Ons wil vandag so bietjie terugdink aan al ons Liefie Lyfie-babas wat reeds hul nuwe huisies gevind het. 🥹🏡🐶
Het jy ’n Liefie Lyfie baba by jou? 🐾💗
📸 POST GERUS JOU FOTO’S IN DIE COMMENTS! 📸
Ons wil so graag sien hoe lyk ons babas vandag, hoe groot het hulle geword en natuurlik hoe mooi word hulle bederf by hul nuwe huisies. 😍🐾
Elke foto maak ons Liefie Lyfie-hartjies sommer ekstra warm! 🥰
Kom wys ons julle mooiste Liefie Lyfie-babas! 🐶💕
👇📸 FOTO’S IN DIE COMMENTS 📸👇
🐾 Een keer ’n Liefie Lyfie-baba, altyd ’n Liefie Lyfie-baba! 🐾❤️

🩷🩷dogtetjie liefde🩷🩷
30/08/2026

🩷🩷dogtetjie liefde🩷🩷

💙🩷
26/08/2026

💙🩷

🩷Mooiste mooi💙Sussie en boetie
24/08/2026

🩷Mooiste mooi💙
Sussie en boetie

Ohhh puppy love
18/08/2026

Ohhh puppy love

18/08/2026







💙🩷💙🩷
16/08/2026

💙🩷💙🩷

🤎🤎🤎🤎
13/08/2026

🤎🤎🤎🤎

11/08/2026

🐾🤎 LIEFIE LYFIE WORSHONDE 🤎🐾
Met groot opgewondenheid stel ons ons 4 pragtige worshond-babas bekend! 🐶❤️
🤎 3 × Solid Chocolate teefies
🤎 1 × Solid reuntjie
📅 Gereed vir hul liefdevolle vir-ewig-huisies vanaf middle September 2026.
Ons babas word met baie liefde grootgemaak en sal gereed wees om hul nuwe families met baie liefde, pret en stertwaai te bederf.
📩 Stuur gerus 'n boodskap vir meer inligting, foto's of om jou babatjie te bespreek.
❤️ Liefie Lyfie Worshonde – Waar klein pootjies groot liefde bring. 🐾

Send a message to learn more

Address

Sneeuberg Place
Brits
0250

Telephone

+27719588021

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Liefie lyfie worshonde posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category