Eco-Vet Agri SA

  • Home
  • Eco-Vet Agri SA

Eco-Vet Agri SA Eco-Vet Agri works to provide fully registered, safe and effective remedies for all animals ๐ŸŒฑ๐Ÿ‘

A little recap to this past weekend! Our Agri rockstar, Willem had a busy weekend with his Ile de France show ๐Ÿ‘ Weโ€™ve ha...
24/11/2025

A little recap to this past weekend!
Our Agri rockstar, Willem had a busy weekend with his Ile de France show ๐Ÿ‘

Weโ€™ve had a great year of attending incredible shows and meeting incredible farmers and learning so much and we canโ€™t wait to see what is still in store for Eco-Vet Agri ๐ŸŒฑ

Weโ€™ve got big plans for the rest of 2025 and 2026, stay tuned! ๐Ÿ™Œ๐Ÿผ๐Ÿ˜Ž

Die nuutste vergawe van BOERhier is al beskikbaar! ๐Ÿ‘€๐Ÿ„ As jy wil weet hoe om JOU plaas gereed te maak vir noodgevalle. La...
15/05/2025

Die nuutste vergawe van BOERhier is al beskikbaar! ๐Ÿ‘€
๐Ÿ„ As jy wil weet hoe om JOU plaas gereed te maak vir noodgevalle. Laai gerus die nuutste vergawe af en lees meer ๐Ÿ™Œ๐Ÿผ๐Ÿง‘โ€๐ŸŒพ๐ŸŒฑ

๐Ÿฅ‡ Die nuutste uitgawe van BOERhier Veilings e-tydskrif, Uitgawe 50, is nou beskikbaar!

๐Ÿ“ซ Skryf โ€˜n GRATIS artikel vir BOERhier en deel hoe Liewe Jesus julle deur moeilike tye gehelp het. Kom ons inspireer ons mede-boere saam!

๐Ÿ† ALLE EER EN PRYS AAN GOD

๐Ÿ‘ฉ๐Ÿผโ€๐ŸŒพ 100% Gratis
๐Ÿ‘จ๐Ÿปโ€๐ŸŒพ Laai dit nou af - https://www.boerhier.co.za/publikasies/boerhier-veilings-uitgawe-50-is-nou-beskikbaar-100-gratis/
๐Ÿ“Œ BOERhier / FARMhere gee al die eer en dank aan God vir ons sukses.

๐Ÿ“Œ Kontak BOERhier / FARMhere vandag om adverteergeleenthede te bespreek:
*[email protected]
*Bel: 071 704 6282
*Whatsapp: 071 704 6282

๐Ÿ‘ฌ Word deel van ons WhatsApp-groep om seker te maak jy mis nie ons maandlikse tydskrif nie:

https://chat.whatsapp.com/DUgIb9TKFn22QeKR4H6Hxz

Kry die nuwe Santa Gertruida Joernaal gratis hier :https://www.santagertrudis.co.za/Documents/Journals/2025/2025_Santa_Journal.pdf

Saturday RECAP ๐Ÿคฉ๐Ÿ™Œ๐Ÿผ Willem had a wonderful time this past weekend at the Bosveld Kleinvee Boeredag (Bosveld Small Livesto...
05/05/2025

Saturday RECAP ๐Ÿคฉ๐Ÿ™Œ๐Ÿผ Willem had a wonderful time this past weekend at the Bosveld Kleinvee Boeredag (Bosveld Small Livestock Farmers Day) where he spoke about how YOU can keep your lambs alive (The first 3 hours, 3 days and beyond) ๐Ÿ‘๐Ÿง‘๐Ÿพโ€๐ŸŒพ

If you werenโ€™t there, but youโ€™d also like to know how YOU can keep your lambs alive ๐Ÿ‘ and improve their overall health and vitality ๐Ÿ‘‡๐Ÿผ

Comment a ๐Ÿ‘ on this post or reach out to Willem directly, and weโ€™d love to assist you! ๐Ÿ‘จ๐Ÿปโ€๐ŸŒพ
Willem van Heerden: 082-492-6736

We love animals, NATURALLY! ๐ŸŒฑโ˜€๏ธ

Weโ€™ve been busy busy busy! ๐Ÿ‘จ๐Ÿฝโ€๐ŸŒพ Willem Van Heerden attended the Veldbestuur Werkswinkel alongside Optibreed Ptyltd & ZAB...
02/05/2025

Weโ€™ve been busy busy busy! ๐Ÿ‘จ๐Ÿฝโ€๐ŸŒพ
Willem Van Heerden attended the Veldbestuur Werkswinkel alongside Optibreed Ptyltd & ZABO AGRI today, and we had such an insightful day together! ๐Ÿ๐Ÿ‘โ˜€๏ธ

Eco-Vet has a range of registered and effective products to assist you breed optimally and support your animals at their very core ๐ŸŒฑ

๐Ÿ‘จ๐Ÿปโ€โš•๏ธWillem is always available if youโ€™d like to find out more!

02/05/2025

Our lovely Heleen Holtzhausen from Eco-Vet is at the second day of the SAIC 2025 Endurance Ride at Fauresmith! ๐Ÿคฉ๐Ÿ‘€
It may be freezing but it looks like a fantastic event and challenging ride, good luck to all of the riders ๐Ÿ™Œ๐Ÿผ๐ŸŽ
Heleen hopes to see ๐Ÿซต๐Ÿป there!
We LOVE Arabian Horses Arab Horse Society of South Africa BOERhier

Wil JY meer weet van produkte wat al jou diere gesond kan hou? ๐Ÿค” Indien so, laai gerus die nuutse vergawe van BOERhier a...
02/05/2025

Wil JY meer weet van produkte wat al jou diere gesond kan hou? ๐Ÿค” Indien so, laai gerus die nuutse vergawe van BOERhier af en sien vir jouself ๐Ÿ‘๐Ÿ‘จ๐Ÿผโ€๐ŸŒพ๐Ÿ˜‰

*UIT NOU: BOERhier Uitgawe #105!*

*GRATIS aflaai* โ€“ vol inspirasie, geloof & boerdery!

*Lees dit hier*: https://www.boerhier.co.za/publikasies/https-www-boerhier-co-za-wp-content-uploads-boerhier-uitgawe-105-1-pdf/

*Het jy โ€™n getuienis oor hoe Jesus jou deur moeilike tye gedra het?*
Skryf vir ons โ€“ **heeltemal GRATIS** โ€“ en bemoedig mede-boere met jou storie.

*BOERhier / FARMhere * gee *al die eer aan God* vir elke stukkie sukses!

**Adverteer saam met ons** โ€“ bereik duisende gelowige boere:
[email protected] | Bel/WhatsApp: 071 704 6282

**Sluit aan by ons WhatsApp-groep** en mis nooit weer โ€™n uitgawe nie:
[https://chat.whatsapp.com/DUgIb9TKFn22QeKR4H6Hxz](https://chat.whatsapp.com/DUgIb9TKFn22QeKR4H6Hxz)

**Geloof. Boerdery. Gratis.**

A little look into one of our favorite shows yet! Our very own Willem Van Heerden attended the SA Boerbok, Kalahari Red ...
02/05/2025

A little look into one of our favorite shows yet! Our very own Willem Van Heerden attended the SA Boerbok, Kalahari Red and Savanna World Show in Bloemfontein ๐Ÿคฉ๐Ÿ๐Ÿ™Œ๐Ÿผ

Willem had a fantastic time getting to know the incredible farmers and their animals and we cannot wait to see you all again!

Ons gee om vir jou vee ๐Ÿ‘จ๐Ÿฝโ€๐ŸŒพ๐Ÿ‘๐ŸŒฑ

31/03/2025

What an exciting weekend that Willem had at EnGedi Manor! ๐Ÿ™Œ๐Ÿผ We always enjoy getting to know YOU all and telling you more about Eco-Vet and how it can help your animals achieve their peak performance! ๐Ÿ‘๐Ÿ We canโ€™t wait to see YOU at our next event ๐Ÿ˜‰๐ŸŒฑ

15/02/2025

Hello Boere ๐Ÿ‘‹๐Ÿผ๐Ÿ‘ Willem is vandag by EnGedi Manor duskant Krugersdorp by Lukas Burger Boerbok se 13de Produksie veiling ๐Ÿ™Œ๐Ÿผ
Ons is opgewonde om nuwe mense te ontmoet en jou produksie diere gesond te hou! ๐Ÿ‘๐ŸŒฑ

08/02/2025

Boere, julle hoef nie langer te sukkel met lamsterftes nie! ๐Ÿšœ๐Ÿ‘๐Ÿ™Œ๐Ÿผ

As jy nog nie ons reeks videoโ€™s van die afgelope week gekyk het nie, kyk dit nou en kry die aantwoorde wat jy soek! ๐ŸŽฅ๐Ÿ˜‰
Willem het waardevolle insigte gedeel oor hoekom lammers sterf en hoe hy dit kan keer met Eco-Vet se natuurlike oplossings.

Vra vir Willem as jy hulp of advies nodig het - laat ons jou help om jou kudde sterker en gesonder te maak! ๐Ÿ˜๐ŸŒฑ๐Ÿ’ช๐Ÿผ

FARMERS ๐Ÿ‘‹๐Ÿผ๐Ÿ‘๐Ÿšœ | Have a look at how weโ€™re improving your livestockโ€™s meat quality and boosting their immunity in the newes...
07/02/2025

FARMERS ๐Ÿ‘‹๐Ÿผ๐Ÿ‘๐Ÿšœ | Have a look at how weโ€™re improving your livestockโ€™s meat quality and boosting their immunity in the newest issue of BOERhier! ๐Ÿฅฉ๐ŸŒฑ๐Ÿ‘€
Calmer animals are safer AND healthier animals ESPECIALLY when traveling! ๐Ÿšœ๐Ÿ˜๐Ÿ‘

BOERhier Veilings e-tydskrif uitgawe *47* is nou beskikbaar

*ALLE EER EN PRYS AAN GOD*

๐Ÿ‘ฉ๐Ÿผโ€๐ŸŒพ100% Gratis
๐Ÿ‘จ๐Ÿปโ€๐ŸŒพLaai dit nou af - https://www.boerhier.co.za/?post_type=publikasies&p=6088&preview=true

๐Ÿ“ŒBOERhier/ FARMhere gee God al die eer en dank vir ons sukses

๐Ÿ“ŒContact BOERhier/ FARMhere today to discuss advertising opportunities:

*[email protected]
*Call 071 704 6282
*Whatsapp 071 704 6282

Word deel van ons whatsapp groep om seker te maak jy kry ons maandlikse tydskrifte:

https://chat.whatsapp.com/DUgIb9TKFn22QeKR4H6Hxz

07/02/2025

๐Ÿšœ๐ŸŒฑ๐Ÿ‘ Boere, dis tyd om lamsterftes te keer!

In hierdie reeks het Willem gesels oor hoekom soveel lammers sterf na geboorte en hoe hy dit kan voorkom met die regte strategieรซ en produkte.
Vandag vertel ons vir jou die Eco-Vet WEN kombinasie wat lammers die BESTE begin in die lewe gee ๐Ÿ†๐Ÿ˜

๐ŸŒฑ Eco-Colostrum vervang en vul wanneer lammers nie genoeg biesmelk kry nie, met lewensbelangrike voedingstowwe en energie vir vroeรซ oorlewing.
๐ŸŒฑ Eco-Heal help met pynverligting, inflammasie en spysverteringsprobleme, sodat lammers sterk en gesond groei van dag een af!

As JY ooit sukkel met lamsterftes op jou plaas, kontak vir Willem VANDAG en kry die regte natuurlike oplossings om jou lammers se kanse te verbeter ๐Ÿ’ช๐Ÿผ๐ŸŒฑ๐Ÿ‘

Address

25 16th Street, Menlo Park

0081

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00

Telephone

+27124604808

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eco-Vet Agri SA posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Eco-Vet Agri SA:

  • Want your business to be the top-listed Pet Store/pet Service?

Share